Herwin jou plek op die bord

Rehabiliteer Vandag Vanaf R12 000!

 

Jou finale oplossing vir skuld

Whatsapp Ons: 079 874 6062

 

Dienste

Sekwestrasie

Sekwestrasie

Likwidasie

Likwidasie

Rehabilitasie

Rehabilitasie

Welkom by Insolvency Care webtuiste…

Meer en meer Suid-Afrikaners val in onoorkomlike skuld te danke aan die volgehoue ​​styging in basiese lewenskoste. ‘n Mens moet net tred hou met die jongste nuus en stygende rentekoerse om te besef dat selfs die helfte van die bevolking wat wel werkend is basies net werk om hul skuld te delg .

‘n Voorheen finansieel gesonde familie kan baie vinnig hulself op ‘n afwaartse finansiële spiraal vind wanneer dit toenemend nodig word om hul maandelikse inkomste met kredietkaarte en onversekerde lenings aan te vul, net om die kardinale maandelikse uitgawes te dek.

Skuld administrasie en skuldhersiening val gewoonlik onder die eerste kanale wat geteiken word as skuld verligtings middels, maar hierdie opsies , soos voorgeskryf deur die Nasionale Kredietwet is meer dikwels die finale spyker in die doodskis van die skuldenaar in plaas daarvan dat dit ‘n oplossing verskaf.

Sekwestrasie is die enigste skuld middel wat toelaat dat ‘n skuldenaar ontslae kan raak van 80% van sy skuld deurmiddel van ‘n enkele proses en is relatief pynloos as daar van ‘n gesoute professionele diensverskaffer gebruik gemaak word.

 

Kontak Ons

Vul in die form hieronder en ons sal terugkom na u…


KONTAK ONS
close slider


WhatsApp chat