Heffing invorderings by deeltitel eenhede
In hierdie dag en tyd kan die heffing van deeltitel invorderings, namens ‘n beheerliggaam, ‘n lang en duur proses wees. Die meeste beheerliggaame is nie in ‘n posisie om groot bedrae geld toe te ken aan regskoste vir hierdie tipe invorderings nie. ‘n Alternatief is om te likwideer of die eienaar van die eenheid te sekwestreer. Dit kan ‘n goedkoper oplossing wees vir die beheerliggaam. Die prokureur se fooie, in hierdie verband, kan uit die insolvente boedel geëis word, die koste vir likwidasie of sekwestrasie, deur die beheerliggam, is minimaal.
Kontak Ons
Voltooi die vorm en ons kontak u…


    KONTAK ONS
    close slider


      WhatsApp chat