Wat is die kostes verbonde aan likwidasie?

Elke likwidasie aansoek in onderhewig aan unike aspekte wat voortspruit uit die maatskapy se likwidasie benodighede. Kontak asseblief on hoofkantoor in Gauteng Centurion vir n gratis konsultasie met ons likwidasie prokureur.

Hy sal u gedurende die konsultasie van alle kostes wat moontlik op u maatskapy likwidasie vantoepassing mag wees adviseer so wel as die proses wat gevolg moet word om die likwidasie suksesvol te bring.

Kontak Ons

Fill in the form below and we will get back to you…

KONTAK ONS
close slider


    WhatsApp chat