Welkom by ons nuus blad

Likwidasieproses

Wat Behels die Likwidasieproses in Suid-Afrika? Suid-Afrika se ekonomiese probleme knou alle soorte besighede. Dit is veral kleiner maatskappye wat sukkel om die mas op te kom en tans erg deur die ekonomiese gebeure in die land geraak word. Baie besighede kan nie meer...

read more

Is Jy Bankrot?

Is Jy Bankrot? Wat Is Die Oplossing? Dis nie ’n vraag wat jy graag wil beantwoord nie, maar is jy bankrot? Hoe weet jy of jy is? Volgens wet is jy bankrot as jou laste jou bates ver oorskry en jy nie daartoe in staat is om jou skuld te vereffen nie. Dit beteken jy is...

read more

Bankrot

Jou Plaas is Bankrot – Wat Nou? As jy ’n boer in Suid-Afrika is, weet jy heel goed hoe moeilik dit finansieel kan raak. Jy gaan geweldig baie skuld aan om nuwe implemente aan te koop. Hierdie implemente is noodsaaklik om te kan boer, maar ten einde dit te kan betaal,...

read more

Sekwestrasiekostes

Is Sekwestrasiekostes te Hoog? Jy het moontlik al gehoor dat daar nie ’n minimum skuldvlak benodig word om vrywillig te sekwestreer nie, maar hou in gedagte dat jy die sekwestrasiekostes moet kan betaal uit die verkoop van jou bates ingevolge die regulasies van die...

read more

Insolvensie

Antwoorde op Algemene Vrae oor Insolvensie in Suid-Afrika  Skuld is aan die toeneem en baie mense in Suid-Afrika kan nie meer hulle maandelikse uitgawes saam met skuld dra nie. Insolvensie is ’n oplossing, maar dit is belangrik om die nodige inligting rakende die...

read more

Insolvensie

Misverstande Rondom Insolvensie Weens soveel misverstande rondom insolvensie en sekwestrasie, bly baie verbruikers in die skuld. Ons kyk dus kortliks na wat insolvensie behels en waarom vrywillige sekwestrasie wel ’n praktiese oplossing bied om van skuld ontslae te...

read more

Vrywillige Sekwestrasie

Maniere om van Skuld Ontslae te Raak Buiten vrywillige sekwestrasie, kan jy ander benaderings volg om te voorkom dat jy waardevolle bates verloor omdat jy te veel skuld het en dit nie kan betaal nie. Ons kyk vervolgens na die opsies. As jy enigsins kan, is dit beter...

read more

Sekwestrasieprokureurs Pretoria

Hoe Raak Sekwestrasie Jou Huweliksmaat se Boedel? Sekwestrasie maak dit vir ’n persoon moontlik om oor te begin. Die oorgrote meerderheid van die skuld kan onmiddellik afgelos word. Die oorblywende deel kan dan oor ’n kort tydperk afbetaal word sonder die ekstra rente...

read more

Geraak deur finansiële probleme

Daar is nie baie mense wat kan sê hulle was nog nooit geraak deur finansiële probleme nie. Vir die meerderheid van Suid-Afrikaners, is finansiële probleme nie net 'n een of twee keer in 'n leeftyd gebeurtenis nie, maar 'n baie werklike deel van hul alledaagse stryd om...

read more
KONTAK ONS
close slider


    WhatsApp chat